Karin Brynard: 30 Mei 2013

Liewe Sonja

Ek het probeer om ‘n kommentaar op jou gastehuis se webtuiste te gaan lewer (maar ek is te elektronies-gestremd) – net om te sê hoe heerlik ek daar oornag het, hoe lekker gerieflik en luuks die kamer en die badkamer is. En die lekkerste verrassing – die warmwatersak in my bed gisteraand.

Boonop nog toebroodjies gister en vanoggend ‘n uitgebreide ontbytpakkie – genoeg vir vier mense!

Baie, baie dankie. En my man sê ek het ‘n spieël daar vergeet (op my ouderdom vergeet ek altyd iets) – laat dit asseblief maar daar bly. Ek wil jou geen moeite aandoen deur dit in die pos te sit en te stuur nie.

Ek het regtig ‘n gesellige dag by jou deurgebring – met jou warmte en gasvryheid ten opsigte van kos en veral koffie (!).

Ek sal graag weer en weer daar wil tuisgaan. Ek is spyt ek het nie besef dat ek jou na gister nie weer sou sien nie – want anders kon ek in die persoon dankie gesê het.

Heel veel liefs,

Karin Brynard
021 8878081

Ashley Erasmus : Die mooiste ooit………….om ‘n dag mee te begin

Dankie Sonja,

Ja dit is so waar, ons moet stil word in ons bineste en besef dat ons eerste liefde is vir GOD, want HY het ons eerste lief gehad.

So ons moet hom eerste stel in elke gedagte – taak – besluit – tree wat ons stap want GOD se Gees is in ons en met ons 24/7/365. En die beste van als is dat die Gees ons nooit verlaat of selfs van ons vergeet al vergeet ons om onse GOD dankie te se eerste in die oggend en laaste in die aand.

Dankie vir julle gas vry heid en om gee, julle is waare mense van GOD.

Liefde

AE

Friday, 13 May 2011: Fazila and Iqbal Tayob:

Hallo Sonja en Kobie,

Ons is uiteindelik by die huis Woensdag (27 April 11) maar om die tyd te vind om by die rekenaar uit te kom was nog ‘n storie.

Ons wil net weereens BAIE DANKIE sê vir al julle gasvryheid teenoor ons toe ons so lekker by Mantovani gekuier het. Layla het vir al ons vriende vertel van Proppie en Sheba – moenie sleg voel dat sy nie julle genoem het nie. Almal in die Kaap is aangeraai om by Mantovani aan te sluit en kamer 11 te kies.  Die seuns het vir ouma en oupa vertel dat ons die beste kamer gehad het, ons het natuurlik saamgestem.  Ons het rerig waar ‘n baie lekker tyd by julle deurgebring – die motto BE WARM, BE WELCOME, BE AT HOME is doodreg want almal het at home gevoel.

Julle is in on se gebede en  hoop dat Mantovani se gastelys in die toekoms al ewig langer sal groei.

Alles van die beste en nogmaals BAIE DANKIE.

Ons hoop om vir julle gou in die Kaap te sien.  Laat weet sodra julle ‘n draai in die Kaap maak.

Alle liefde en voorspoed vir Mantovani Gastehuis.

Fazila en Iqbal Tayob  en natuurlik ook Yaseen, Yusuf en Layla.

Friday, 06 May 201: Adie: Thank You!

Kobie & Sonja

Just a few lines to say thank you for making my stay in Welkom relaxed / comfortable & welcoming.

It was nice to meet you both. If I come again you will have to do another barbeque as those steaks were

the best I have tasted.

Once again thank you to you both.

Regards

Adie

TROLEX Limited,

Newby Road Industrial Estate,

Hazel Grove,

Stockport,

Cheshire,

SK7 5DY

Thursday, 07 April 201: Wagenaar Family

Being of the racing fraternity we travel to Welkom on a regular basis and never waiver in our choice of “where to stay”.  Mantovani Guesthouse is the only place for us and has been since 2008!   Sonja and Kobie are fantastic hosts (Welcomed like members of the family each time we arrive) and go the extra mile every time!!!  We know without a shadow of a doubt that the rooms will always be more than comfortable, that “something new and or improved” has been done on the property,  security is excellent keeping us and our trailer of “goodies” safe………And the breakfasts….. divine!!!!

A 5***** establishement.  See you soon Sonja and Kobie.

Wednesday, 13 October 2010: Pieter en Maryke: Baie dankie!

Liewe Tannie Sonja en Oom Kobie

Ons twee kan nie genoeg dankie sê vir lekker bederf en bo alles lekkerkuier-naweek by Mantovani nie!

Ons het dit regtig baie geniet (almal het) en dit was te lekker om die hele familie weer te kon sien, lag en kuier. Julle stoep is definitief diebeste kuierplek ooit. Daar was geen groepies-groepies nie– net een groot, lang tafel waar almal saam kon kuier en lag. Die beste van alles was natuurlik dat ons nooit moes toustaanvir‘n oop badkamer die volgende oggend nie!!!J

Dankie vir julle harde werk en gasvryheid– dit word opreg waardeer.

Friday, 08 October 2010: Suzaan: Hallo Sonja

Hallo Sonja ….

Ek is tans in  ‘n ander dorp in die Vrystaat en bly hier in `n 4 * gastehuis maar.. Dink met Nostalgie terug aan my verblyf by julle !

Weer net besef hoe perfek jy jou besigheid bestuur en die detail waaraan jy Aandag gee….

Mens is egter net geneig om te kritiseer en daarom kry gastehuise nie altyd die Positiewe terugvoer wat hul verdien nie –

Daarom moes ek jou net daaraan herrinner….

Doen so voort, dalk sien ek jul weer een van die dae….

Suzaan.

Friday, 08 October 2010: Wayne and Janice Chafunya: Thank You!

Hallo

Thank you for being lovely and wonderful hosts. We pray that God brings business and blessings your way and keep you safe in the days of your life. Once again thank you for a memorable weekend in Mantovani Welkom…..You have 5***** stars not 4****

Thank you,

Wayne & Janice Chafunya

Friday, 08 October 2010: Jurie Fourie: Top Class

This is a five star establishment with a four star rating. The friendly personal treatment and attention we received is far better than any hotel I stayed in in South Africa. The gardens and security were top class and the serviced rooms excellent! When I go back to Welkom I will most certainly stay there again!

Jurie Fourie, South Africa
2009/08/11

To leave your comment, please mail us at sonja@mantovani.co.za